Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Až 30 dní na vrácení zboží
Helde kom in baie verskillende vorme. Soms is die grootste helde die mense wat met liefde en omgee daagliks vir ons sorg.
Terwyl Lize droom van haar pappa as 'n held wat maan toe vlieg en om die wêreld vaar, verduidelik Mamma dat heldedom nie altyd gaan oor sulke buitengewone avonture nie. Soms is die grootste helde die pappas wat gewone goedjies met groot liefde vir hulle gesinne doen.
Hierdie kleurvolle boek moedig kleintjies aan om pappas te waardeer vir hulle daaglikse liefdesdade - soos om ons te help om meubels aanmekaar te sit, die gras te sny, en saam te lag.
'Jou Pappa is 'n Held' bied genot aan pappas én kleintjies met verbeeldingryke illustrasies en eenvoudige rymtaal.
Meer oor die produk
Deel vandag hierdie prettige rymverhaal met jou kleintjies ter viering van hulle eie pappa-helde!
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?