Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Až 30 dní na vrácení zboží
In die laat veertigs droom die jonge Anieke soos alle jong meisies oor haar toekoms. Sy sal gaan leer en haar ouers help om haar jonger broers en susters te help grootmaak.
Die noodlot besluit anders. Sy moet stad toe gaan, werk soek en vergeet van skoolgaan. Haar drome lê in skerwe. Sy vertrek met die trein, stad toe, jonk onskuldig en onkundig. Sy ontmoet Jaco, 'n treindrywer, op die trein en hy word haar steunpilaar. Hy help haar om losies te kry asook werk in fabriek, klein loon en onmoontlike lang ure op haar voete.
Jaco is haar eerste kennismaking met die stad.
Waldo, haar baas is skatryk en aantreklik maar buite bereik vir die jong fabriek meisies.
Sy trou met Jaco, hy is haar sekuriteit en sy weet hy is baie lief vir haar.
Maar wat van Anieke? Sy aanvaar haar omstandighede en saam met Jaco neem sy 'n wilsbesluit. Sy sal 'n goeie vrou vir hom wees.
Wie weet van die geheim in Anieke se verlede, nie net 'n geheim nie maar 'n deel van haar wat vir ewig verlore is: of is dit werklik verlore vir haar?
Koop die tyd uit ... al is dit hoe min.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?