Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Až 30 dní na vrácení zboží
Gesonde verstand is nie altyd ʼn seën nie, want jy argumenteer die hele tyd met mense wat daarsonder klaarkom. In hierdie tweede boek in die Korrelkopreeks, argumenteer en gekskeer die twee hardekwaste met mense en dinge wat Suid-Afrikaners se lewens versuur. Almal loop onder die twee ongebonde korrelkoppe se tonge deur; verwardes, verwaandes, verdwaasdes en hoogmoedige staatsamptenare. Die korrelkoppe argumenteer met almal, vind met alles fout en probeer almal die leviete voorlees... met katastrofiese gevolge. Hulle argumenteer die meeste met hul ergehumeurde skrywersvriende, Gerhard Venter en Henning van Aswegen, wat hulle maar verdra omdat dit die enigste vriende is wat hulle het.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?