Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Až 30 dní na vrácení zboží
Die verhaal van die Langbourne-broers duur voort...
GEVUL MET MOED, vervul met ʼn vurige vasberadenheid vir sukses en aangedryf deur avontuurlus, vertrek die twee Ierse broers - Morris (17) en Dawid (16) - na ʼn nuwe land in die noorde van Suider-Afrika om algemene handelaars te word.
HULLE GEVAARLIKE REIS voer hulle weg na een van die wildste dele in Afrika, met slegs ʼn vae paadjie om hulle te lei. Langs die pad leer hulle Afrika se wonderlike diere, voëls, plante en insekte ken, asook die kontinent se skoonheid en dodelike geheime.
MET MORRIS SE UITSONDERLIKE finansiële- en sakevernuf, ondersteun deur Dawid se grenslose energie, skerp verstand en innemende persoonlikheid, is die broers ʼn formidabele span.
DIT WAS 1893, en die broers het onwetend die onstuimige geskiedenis van Afrika ingeloop.
GEBASEER OP 'N WARE VERHAAL EN WERKLIKE GEBEURE
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?