Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Až 30 dní na vrácení zboží
Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van 'n bekende sitrusboer te ondersoek.
Die oorledene se vrou is oortuig haar manis vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig nie. Daar is heelwat verdagtes,en om die skuldige vas te trek, raak 'n groot uitdaging.
Die ondersoek sleur.
Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vreemd op.
Selfs die weduwee het 'n twyfelagtige verlede.
Boonop sukkel Cronje om met die ywerige en onervare patoloog, Righard Roux oor die weg te kom.
In dié tweede boek beleef die enigmatiese Konstantyn Cronje vele frustrasies.
Hy, wat Cronje is, verkies om op sy eie te werk.
En só raak hy byna self 'n slagoffer...
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?