Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
30 dní na vrácení zboží
Nataniël se jongste bundel is 'n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese vertellings oor ons absurde węreld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. 'n Meesterstorieverteller.