Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Až 30 dní na vrácení zboží
Boek 2 van die Dirk Pienaar Trilogie
Dirk kyk op en Maggie storm in sy arms in.
Later loop hulle drie hand aan hand. Maggie hou Dirkie se linkerhand vas en Dirk hou met sy linkerhand Dirkie se regterhand vas.
Ratel kyk op, sy rosyntjie gesig word strak, want wat hy in klein Dirkie Pienaar se oë sien maak hom bang.
Dit is rou, naakte haat.
Agter hulle gaan sit die eerste brommer op die bloedbevlekte kaktusblaar ...
dan is daar nog een ...
en nog een ...