Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Až 30 dní na vrácení zboží
`n Psigopaat se korrupte en sedelose lewe besmet die lewe van
almal om hom tot hy sy hand oorspeel en kaptein Francois
Roux op die toneel verskyn. Met doelgerigte speurwerk begin hy
die donker lewe van die gewetenlose manipuleerder oopvlek
en word hy ondersteun deur `n toegewyde joernalis wat glo dat
die krag van die media nooit onderskat moet word nie. Dit lei
onder meer tot `n deurbraak in die ondersoek na die dood van
`n beeldskone meisie wie se lyk op `n ysige winteroggend in
Bloemfontein se Loch Logan-meer gevind is.