Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Až 30 dní na vrácení zboží
36 Lekkerlees Staaltjies
Of jy nou self in die sekuriteitsbedryf was of nie, hierdie boek is 'n absolute moet vir diegene wat bietjie meer wil weet van hoe dinge in daardie bedryf was deur die oë van die skrywer wat dit alles deurgemaak het. Dis 'n boek gevul met 'n lag, 'n traan en ook 'n paar senutergende oomblikke. Die skrywer neem die leser nie bloot op 'n agter die skerms toer nie, maar vleg die gebeure in elke staaltjie vervat, met die gepaardgaande emosies waardeur hy self moes werk. Die lag oortref die hartseer by verre en hierdie boek is 'n kleinood vir enige koffietafel. Breek so bietjie weg van die alledaagse rumoer en kom reis saam deur die oë van iemand wat hierdie dinge eerstehands beleef het.
Die skrywer kan ook op Facebook gevolg word op sy blad, 'Maar net Mens' waar daar lekker saam gekuier word.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?