Free delivery for purchases over 1 299 Kč
PPL Parcel Shop 54 Czech Post 74 Balíkovna 49 GLS point 54 GLS courier 64 Zásilkovna 44 PPL courier 99

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub
E-book Amper Frans Louis Jansen van Vuuren
Libristo code: 40779017
Publishers Jonathan Ball, October 2020
Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren n... Full description
? points 24 b
240
In stock Immediate digital delivery

Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag E n chateau in die Franse platteland sou besit nie.In Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her - daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Fanse taal.Om die vervalle Chateau de la Creuzette saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in E n boetiekhotel te omskep het groot Geduld en uithouvermoe geverg. Talle lesse is op die harder manier geleer, soos dat vier verwarmers nie genoeg s om E n hele chateau to verhit nie ...Louis verklap ook iets van hul gaste se kaskenades en van hul eie reise soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Die boek is E n moet vir alle Frankofiele.

About the book

Full name Amper Frans
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub
Date of issue 2020
Number of pages 256
EAN 9781776190478
Libristo code 40779017
Publishers Jonathan Ball
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account