Doesn't suit? No problem! You can return within 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Sasol Eerste Veldgids tot Edelstene van Suider Afrika is 'n interessante gids tot die edelstene van die streek. Volkleurfoto's en toeganklike teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die algemeenste edelstene van Suider-Afrika uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en leer van hul buitengewone eienskappe.