Doesn't suit? No problem! You can return within 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf 'n inleiding tot grassoorte en 'n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto's, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids nuttig vir die beginner en ontluikende natuurkenner. Dit bied insig in die unieke eienskappe en gebruike van party van die groot verskeidenheid van Suider-Afrikaanse grassoorte