Free delivery for purchases over 1 299 Kč
PPL Parcel Shop 54 Czech Post 74 Balíkovna 49 GLS point 54 GLS courier 64 Zásilkovna 44 PPL courier 99

Hoe verklaar jy dit?

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub
E-book Hoe verklaar jy dit? Danny Fourie
Libristo code: 40778765
Publishers Penguin Books (South Africa), October 2016
Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd di... Full description
? points 23 b
230
In stock Immediate digital delivery

Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die hemel-liggaam sien? Of dat gaap aansteeklik vir die mens en sommige diere is?Hierdie feite is deel van 'n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds vir 37 jaar lank beantwoord. Die publikasie bevat 'n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is derduisende verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings nie. Hoe verklaar jy dit? sal jou belangstelling in die wreld om jou prikkel. Dit is 'n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan l en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.

About the book

Full name Hoe verklaar jy dit?
Author Danny Fourie
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub
Date of issue 2016
Number of pages 200
EAN 9781776090501
Libristo code 40778765
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account