Free delivery for purchases over 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Czech Post 74 Balíkovna 49 GLS point 54 GLS courier 64 PPL courier 99 Zásilkovna 54

Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub
E-book Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars Max du Preez
Libristo code: 40771613
Publishers Zebra Press, November 2010
Moenie verwag dat hierdie stories enigsins gaan wees soos die geskiedenis wat jy op skool of univers... Full description
? points 24 b
244
In stock Immediate digital delivery

Moenie verwag dat hierdie stories enigsins gaan wees soos die geskiedenis wat jy op skool of universiteit geleer het nie. Max du Preez sit die mense, die karakters, terug in die geskiedenis. Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars bevat 'n keur van die verhale uit die uiters gewilde Of Warriors, Lovers and Prophets van 2004 en Of Tricksters, Tyrants and Turncoats van 2008. Heelwat van di stories is verder nagevors en herskryf. Daar is ook drie splinternuwe verhale: die merkwaardige storie van die Franse Hugenoteseun wat skipbreuk gely en deur 'n Xhosahoofman as sy eie aangeneem is; die Engelse lady wat haar glanslewe in Londen vir 'n ossewa verruil en voor en tydens die Anglo-Boereoorlog in die ou Transvaal gesmous het; en die groep Duitse oorlogswesies wat in 1948 in Suid-Afrika aangekom en hier as Afrikaners diep spore getrap het. Daar is stories van Khoikhoi wat as hofknape in die buiteland gebly het; 'n Duitser wat 'n Koranna-hoofman geword het; van die merkwaardige wysgeer Mohlomi, die "e;Boere-Tarzan"e; Coenraad de Buys; die bittere broedertwis tussen Christiaan en Piet de Wet; van generaal Koos de la Rey se merkwaardige vrou Nonnie; en van twee aspirant-sluipmoordenaars, Robey Leibbrandt en David Pratt. S word die leser deur al die draaie en dramas van ons geskiedenis geneem - sonder om sondebokke te soek of enigiemand te laat skuldig voel. Max du Preez bewys wr dat die geskiedenis interessanter - en meer pret - as fiksie kan wees.

About the book

Full name Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars
Author Max du Preez
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub
Date of issue 2010
Number of pages 320
EAN 9781770221147
Libristo code 40771613
Publishers Zebra Press
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account