Free delivery for purchases over 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Czech Post 74 Balíkovna 49 GLS point 54 GLS courier 64 PPL courier 99 Zásilkovna 54

Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub
E-book Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns Magdaleen van Wyk
Libristo code: 40143154
Publishers Struik Lifestyle, August 2014
Enigeen wat met verlange terugdink aan 'n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of 'n tanni... Full description
? points 22 b
216
In stock Immediate digital delivery

Enigeen wat met verlange terugdink aan 'n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of 'n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te he! Vir diegene wat lief is vir tradisionele Suid-Afrikaanse kos sal hierdie resepte vir seker help om die verlange na geliefkoosde disse te stil. Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns is 'n versameling resepte wat die modern kok daartoe in staat stel om dieselfde heerlike maaltye voor te sit as die wat ons voorouers geskep en geniet het. Die Suid-Afrikaanse kookkuns is 'n unieke vermenging van 'n verskeidenheid kulture - die Hollandse, Franse, Duitse en Britse setlaars, sowel as die Maleierslawe wat uit die Ooste hierheen gekom het, het almal hul eie gunstelingresepte na Suid-Afrika gebring. Die subtiele wyse waarop hierdie 'ingevoerde' resepte aangepas is deur plaaslike bestanddele in te sluit en innoverende metodes te gebruik, het gelei tot die skep van 'n baie oorspronklike en geliefde kookkuns. Die boek bevat ook interessante brokkies oor die manier waarop ons voorouers geleef het.

About the book

Full name Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub
Date of issue 2014
Number of pages 144
EAN 9781432304355
Libristo code 40143154
Publishers Struik Lifestyle
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account